Search Free Essays
  Welcome to Search Free Essays !       HOME  |  REGISTER  |  LINKS  |  FAQ  |  FREE STUFF 
 
    CATEGORIES
  Acceptance
Arts
Business
English
Foreign
History
Medical
Miscellaneous
Movies
Music
Novels
People
Politics
Religion
Science
Speeches
Sports
Technology
Top 100 Essay Sites!

    LINKS
  Top 50 Essay Sites!
Free Essay Find
Essay Samples
Learn Essays
123 School Work
Doing My Homework
College Research
Personals Network
Free For Essays
Get Free Essays
Free For Term Papers
Need Free Essays
Net Essays
Essay Crawler
Thousands of Essays
My Term Papers
 
 
Search Your Essay Topic!

This is only the first few lines of this paper. If you would like to view the entire paper you need to register for free here. If you are already a member then login here.
Word Count: 1308
Lesikografie
INHOUD · Inleiding · Klassifikasie van woordeboek · Bespreking aan die hand van voorbeelde · Samevatting en gevolgtrekking · Bibliografie INLEIDING Samuel Johnson het gesê: “Knowledge is of two kinds: we know a subject ourselves, or we know where we can find information on it.” So is woordeboeke ‘n baie belangrike bron van taalkundige inligting vir enige gebruiker van enige taal. As onduidelikheid bestaan oor die betekenis of spelling van ‘n woord, die uitspraak daarvan of hoe om dit saam met ander woorde te gebruik, is die antwoord gewoonlik in ‘n goeie gepaste woordeboek. So gebeur dit ook wanneer inligting oor ‘n ander taal gesoek word. ‘n Vertalende woordeboek is in so ‘n geval die ideale instrument om te gebruik. Vertalende woordeboeke speel ‘n baie belangrik rol in die globaliserende wêreld waarin ons vandag leef. Dit stel ons in staat om met mense van ander tale en kulture te kommunikeer op so ‘n manier dat ons verstaanbaar is en, meer nog, nie aanstoot gee nie. KLASSIFIKASIE VAN WOORDEBOEK Die gebruiker van ‘n vertalende woordeboek het spesifieke behoeftes waaraan voldoen moet word. Dit is immers ‘n intertalige en interkulturele instrument (Gouws, 2003) wat poog om kommunikasiegapings, veroorsaak deur taal- en kulturele verskille, te oorbrug. Maar dan is die korrekte vertalende woordeboek ‘n vereiste. Daarom is dit van kardinale belang om die verskille tussen hierdie woordeboeke te verstaan om sodoende die regte keuse en optimale gebruik van woordeboeke te verseker. Vir die doeleindes van hierdie werkstuk word LC Eksteen (1997) se Groot Woordeboek / Major Dictionary gebruik. Kenmerke van ‘n standaard vertalende woordeboek sluit die volgende in: · Dit fokus op ekwivalentverhoudings tussen die bron- en doeltaal, byvoorbeeld in die geval van paronieme wat onderworpe aan konteks of koteks is. · Dit kan ‘n eenrigting- of tweerigtingwoordeboek wees. · Dit kan mono-, bi- of multifunksioneel wees. Die woordeboek kan dus gerig wees op teksbegrip, teksresepsie, of teksproduksie, en dan daarvolgens aangepas word. · Dit is gebaseer op ‘n verteenwoordigende korpus van al die behandelde tale.
Search Your Paper Topic!

Still Can't Find What Your Looking For? Then Try a Essay Search!

  Copyright © 2002-2005 searchfreeessays.com. All rights reserved.